Friday, December 7, 2012

Rusoord Kersgeskenke projek van Third Circle Batebestuur







































welkom o stille nag van vrede 

onder die suiderkruis 

wyl stemme uit die ou verlede

oor sterrevelde ruis


kersfees kom, kersfees kom

gee aan God die eer

skenk 'n helder somerkersfees 

aan hierdie land o Heer


hoor jy hoe sag die klokke beier 

in eeue oue taal 

kyk, selfs die nagtelike swye


vertel die ou verhaal

voel jy ook nou sy warm liefde 
as ons die dag gedenk 


toe Hy sy Seun aan ons gestuur het

ons grootste kersgeskenk 

(Somerkersfees van Koos du Plessis)